Cookies 'moet aangesit wees in jou webleser

Twee koekies gebruik word deur hierdie site: Die essensiële een is die session cookie, gewoonlik genoem MoodleSession. Jy moet toelaat dat hierdie koekie in jou webleser kontinuïteit kan verskaf en jou login van bladsy tot bladsy instand hou. Wanneer jy inteken of die webleser toemaak is hierdie koekie vernietig (in jou webleser en op die bediener). Die ander koekie is bloot vir gerief, gewoonlik iets soos MOODLEID genoem. Dit onthou net jou gebruikersnaam in die leser. Dit beteken dat wanneer jy terugkeer na hierdie site sal die gebruikersnaam veld op die aanmelding bladsy reeds vir jou invul wees. Dit is veilig om hierdie koekie te weier dan sal jy net jou gebruikersnaam elke keer moet intik as jy inteken.